Main menu
 

Wie is ons?

iconiconicon

 

Ons Droom...

By die Sentrum streef ons daarna om die kind in totaliteit te ontwikkel. Ons lê klem op geestelike-, emosionele- en sosiale ontwikkeling.

Die kleiner klasse gee vir ons die geleentheid om:

iconLeierskap te ontwikkel

iconDie kind te leer om verantwoordelikheid te aanvaar

iconOm elke kind se selfbeeld te bou

Na Graad 7 verlaat die leerder die Sentrum met ‘n uitstekende akademiese basis en ‘n vonkel in die oog!

 

Geskiedenis

Hexrivier Opvoedkundige Sentrum open sy deure op

15 Januarie 2008

Ons opregte dank aan almal wat oor die jare in ons as Sentrum geglo het en bygedra het tot ons groei en ontwikkeling!

 

 

Ons Missie

1Om Christelike standaarde en norme ‘n onlosmaaklike deel van die kind se lewe te maak.

 2Hoë akademiese standaarde.


3Afrikaans Medium.


4Kleinklasonderrig, individuele aandag aan elke leerder.


5Om elke kind se eie unieke persoonlikheid en sy identiteit in Christus te ontwikkel.

6Om ‘n positiewe, akademiese milieu binne ‘n veilige en rustige plaasatmosfeer vir elke kind te skep. 

7Om al die noodsaaklike vaardighede te integreer wat nodig is om die kind voor te berei vir die toetrede tot hoofstroom-onderrig in Gr. 8.

Personeel

Sentrumhoof: Griet van Deventer

10 mde – 2 jaar: Rachelle Minnie

3 jariges:  Rachelle Minnie

4 jariges:  Elmien Naudé

5 jariges:  Marisa Naudé

Graad R:  Denise Fouché

Graad 1:  Amoré Kriel

Graad 2:  Chrizaan Badenhorst

Graad 3:  Griet van Deventer

Graad 4:  Suzaan Niemand

Graad 5:  Monica Meissenheimer

Graad 6:  Kelly Rabie

Graad 7:  Vipke Blom

Getuigskrifte

Ons deel graag so paar getuigskrifte vanaf die ouers van oud-leerlinge by Hexrivier Opvoedkundige Sentrum:

 

Ouer Getuigskrif 1

Ouer Getuigskrif 2

Ouer Getuigskrif 3

Ouer Getuigskrif 4

Ouer Getuigskrif 5

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za