Main menu
 

Struktuur

iconiconicon

 

HOSBabaklas:

Vanaf 10 maande word die betrokke babas individueel gestimuleer om leer- en speelvaardighede maksimaal te ontwikkel

 

HOSVoorskoolse fase:

Vanaf 1 – 6 jaar word die betrokke kinders individueel gestimuleer om leer- en leesvaardighede maksimaal te ontwikkel

 

HOSGrondslag fase:

In Gr. 1 - Gr.3 word die baie belangrike boustene vir Gesyferdheid en Geletterdheid aangeleer en vasgelê.  Hier plaas die Sentrum ‘n vonkel in die leerling se oog, met leerlinge wat leer- en leesgierig is. 

 

HOSIntermediêre fase:

In Gr.4 - Gr.7 word die leerlinge toegerus met ekstra Taal- en Wiskundereëls en vaardighede.  Hier word die leerlinge voorberei vir die Hoërskoolfase op emosionele-, sosiale- en akademiese gebied.    Leerlinge verlaat aan die einde van Graad 7 die Sentrum en gaan na die Hoërskoolfase as gefokusde studente.

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za