Main menu
 

Prospektus

iconiconicon

 

Laai gerus die PDF en drukbare weergawe hier af:

HOS Prospektus 2022 (PDF)

Struktuur
 

 Graad

 Dae

 Tye

 10 - 18 mnde
 Di./Do. 08:30 – 12:00 
 12 - 24 mnde
 Di., Do.
08:30 – 12:00
 3 jariges
 Ma., Wo., Vr. 08:30 – 12:00
 4 - 5 jariges  Di.- Vr.  08:30 – 12:00
 Gr. R  Ma.- Vr.  08:00 – 13:00
 Gr. 1 - Gr. 7  Ma.- Vr. 07:30 – 13:00

Sentrumfooie

 Betaalbaar oor 12 maande

  Graad Bywoning
per week
2022
prys per maand
10 - 18 maande (1jr.) 1 dag R 579.00
12 - 24 maande (2jr)
1 dag R 579.00
12 - 24 maande (2jr) 2 dae R 933.00
3 jariges  2 dae R 933.00
3 jariges 3 dae R 1,221.00
4 & 5 jariges 4 dae R 1,445.00
Graad R  5 dae R 1,710.00
Graad 1 - Graad 7 5 dae R 2,205.00

Boekpakkette (Graad 1 - 7)

  Graad 2022
pryse per pakket
Graad 1
R 1,950.00
Graad 2 R 2,000.00
Graad 3 R 2,350.00
Graad 4 - Graad 6  R 2,350.00
Graad 7  R 2,900.00

 

Bogenoemde Pakket sluit in: 
Christelik-gefundeerde onderwys & opvoeding. Leerder se skryfboeke, “flipfiles” en ‘n huiswerkboek. Gedrukte boekplakkers vir elke leerder.  Handboeke vir elke leerarea.

Administrasie Fooie

  10 maande - Graad R

 Adminfooi 
(jaarliks)

R 120.00
  Vanaf Graad R & Nuwe leerders  
 (Skoolgaande)

 Intreefooi 
(eenmalig/afbetaalbaar)

R 1,000.00

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za