Main menu
 

Bronne

iconiconicon
 

Dokumentasie & Vorms

Kliek op die skakels om die onderstaande dokumentasie af te laai:

 

Prospektus 2021

Aansoekvorm

Vrywaringsvorm

Kontak gerus die kantoor indien u meer inligting verlang,  t: 023 354 8800 e: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

MySchool Kaart

MySchool card

Doen nou aansoek vir jou myschool kaart, dis so maklik soos 123...

 

1. Kliek op hierdie skakel om jou aanlyn aansoekvorm te voltooi: 

Aansoekvorm op MySchool webwerf

2. Voltooi dan die aansoekvorm aanlyn

3. OF stuur jou ID nommer en posadres na die Sentrumkantoor en ons doen aansoek vir u!

D6 School Communicator

d6

Wat is dit?


'n Eenvoudige, web-gebaseerde beheerpaneel waar ons skool nuus, kalender-gebeure, foto's en skakels na nuttige hulpbronne, oplaai. Dit bevat al die inligting wat ouers regtig moet weet!

Daar is ook waarskuwings van kritieke belang - nuus wat net nie kan wag nie en onmiddelik na ouers deurgestuur word.

 

Meer inligting - D6 School Communicator

HOS

Vendutiekraal, Hexrivier

t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za