Om Christelike standaarde en norme ‘n onlosmaaklike deel van die kind se lewe te maak.
Hoë akademiese standaarde.Afrikaans Medium.
Kleinklasonderrig, individuele aandag aan elke leerder.Om elke kind se eie unieke persoonlikheid en sy identiteit in Christus te ontwikkel.
Om ‘n positiewe, akademiese milieu binne ‘n veilige en rustige plaasatmosfeer vir elke kind te skep.
Om al die noodsaaklike vaardighede te integreer wat nodig is om die kind voor te berei vir die toetrede tot hoofstroom-onderrig in Gr. 8.
Vendutiekraal, Hexriviert: 023 354 8800e: info@hexriviersentrum.co.za