Main menu
 

Wie is ons?

iconiconicon

 

By die Sentrum streef ons daarna om die kind in totaliteit te ontwikkel. Ons lê klem op geestelike-, emosionele- en sosiale ontwikkeling.

Die kleiner klasse gee vir ons die geleentheid om:

iconLeierskap te ontwikkel

iconDie kind te leer om verantwoordelikheid te aanvaar

iconOm elke kind se selfbeeld te bou

Na Graad 7 verlaat die leerder die Sentrum met ‘n uitstekende akademiese basis en ‘n vonkel in die oog!

 

Geskiedenis

Hexrivier Opvoedkundige Sentrum open sy deure op

15 Januarie 2008

Ons opregte dank aan almal wat oor die jare in ons as Sentrum geglo het en bygedra het tot ons groei en ontwikkeling!

 

 

HOS

Vendutiekraal, Hexrivier

t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za