Main menu
 

Struktuur

iconiconicon

 

Ons volg die Nasionale Kurrikulum (CAPS), maar gebruik ook addisionele en meer gevorderde leermateriaal met die oog op vaslegging. 

Assessering vind deurlopend plaas met gereelde klastoetse, take en ander aktiwiteite om die leerder se vordering te monitor. 

Die leerder ontvang ‘n rapport / verslag aan die einde van elke kwartaal.

 

Graad 1 – Graad 3:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensvaardighede

Graad 4 – Graad 6:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskap en Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis / Geografie)
- Lewensvaardighede 

Graad 7:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskap
- Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis / Geografie)
- Lewensoriëntering

- Ekonomiese en Bestuurswetenskap
- Skeppende Kunste

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za