Main menu

 HOS logo

Welkom by Hexrivier Opvoedkundige Sentrum

Onafhanklike Christelike Privaatskool


 iconiconiconicon
 
 

Intermediêre fase: Graad 3-7

Hier word leerlinge voorberei op emosionele-, sosiale- en akademiese gebied

Lees meer

HOS website 4

Grondslag fase: Graad 1-3

Belangrike boustene vir gesyferdheid en geletterdheid word aangeleer

Lees meer

Voorskoolse fase: 1-6 jaar

Nodige stimulasie om leer- en leesvaardighede maksimaal te ontwikkel

Lees meer

1

Christelike standaarde en norme

Om Christelike standaarde en norme ‘n onlosmaaklike deel van die kind se lewe te maak en waar elke kind gekoester word

2

Positiewe, akademiese milieu 

Om ‘n positiewe, akademiese milieu binne ‘n veilige en rustige plaasatmosfeer vir elke  kind te skep.

3Ontwikkeling van unieke identiteit

Om elke kind se unieke persoonlikheid en sy identiteit in Christus te ontwikkel.

4Hoë akademiese standaarde 

Ons bied hoë akademiese standaarde met kwaliteit onderrig.

5Kleinklasonderrig

Ons bied elke kind individuele aandag.

6Noodsaaklike vaardighede vir Graad 8

Om noodsaaklike vaardighede te integreer wat nodig is om die kind voor te berei vir die toetrede tot hoofstroom-onderrig in Graad 8.

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za