Main menu
 

Bronne

iconiconicon

 

d6

Wat is dit?


'n Eenvoudige, web-gebaseerde beheerpaneel waar ons skool nuus, kalender-gebeure, foto's en skakels na nuttige hulpbronne, oplaai. Dit bevat al die inligting wat ouers regtig moet weet!

Daar is ook waarskuwings van kritieke belang - nuus wat net nie kan wag nie en onmiddelik na ouers deurgestuur word.

 


Maar is dit veilig?


Ja – ons Communicator is so gestel dat slegs ouers van die Sentrum wat hul epos adresse na die kantoor gestuur het, op ons Communicator kan registreer.


Komaan, installeer dit nou!


iconDie skakel vir jou rekenaar: 
     

 


iconVir die Selfoon App, kies jou foon se Appstore:

 

 

iconVolg die maklike stappe en onthou om Hexrivier Opvoedkundige Sentrum as skool te kies!

Registrasie Stappe (PDF)

 

 

HOS lyn

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za